Modulekode | SMS 153 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Toepaslike navorsings- en beplanningstrategieë in sport en rekreasie, generering van inkomste in sport en rekreasie, die bestuur van menslike hulpbronne in sport en rekreasie, inligtingsisteme, eietydse besigheidsvaardighede in sport en rekreasie. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App